GSE-verslae

Gestandaardiseerde Wiskunde-eksamen 2019

Die VAW het in November 2018 die eerste Gestandaardiseerde Wiskunde-eksamens vir Graad 4, 5 en 7 in leerders in 43 skole regoor die land geloods.

In 2019 is die Gestandaardiseerde Wiskunde-eksamens uitgebrei om ook Graad 8 en 9 in te sluit en meer as 16 000 leerders het dié eksamens geskryf.

Gesels met ons

>