fbpx Skip to content

Matriekeindeksamen 2019: Wiskunde
Voorbeeld-antwoordstel

Die Skoleondersteuningsentrum het vanjaar weer ʼn voorbeeldantwoord saamgestel vir Matrikulante wat op 25 en 28 Oktober 2019 hulle Wiskunde-vraestelle geskryf het.

Drie onderwysers van Hoërskool Zwartkop het, onder leiding van Johan Koekemoer, Hoof van die Vakvereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers, die drie-uurlange VRAESTEL 1 in dieselfde tyd kafgedraf.

Twee onderwysers van Afrikaans Hoër Seunsskool het, onder leiding van Johan Koekemoer, Hoof van die Vakvereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers, VRAESTEL 2 se voorbeeldantwoordstel uitgewerk.

Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.