Die Wolkskool op die radio!

Elke weeksdag om 14:45 tot 15:00 bespreek ons populêre onderwerpe vir onderwysers, leerders en ouers op Pretoria FM 104.2 FM1 (ook beskikbaar op kanaal 887 op DSTV audio)

Program

(Luister na die opnames deur op die skakels te klik)

DATUM DAG FOKUS VIR DIE DAG VAKGEBIED
11 Mei Maandag Waar kom wiskunde vandaan? Wiskunde
12 Mei Dinsdag Hoekom wetenskap? Wetenskap
13 Mei Woensdag Hulpbronne vir Afrikaans Afrikaans
14 Mei Donderdag Kleuteronderwys - wat sê die reg? Grondslagfase
15 Mei Vrydag Leierskap is vir almal Leierskap
18 Mei Maandag Hoe dink Wiskundiges? Wiskunde
19 Mei Dinsdag Help jou kind se spraakvaardighede ontwikkel Afrikaans
20 Mei Woensdag Die waarde van Rekeningkunde vir die lewe Handelsvakke
21 Mei Donderdag Is selfgerigte leer moontlik in die grondslagfase? Grondslagfase
22 Mei Vrydag Leierskapontwikkeling in die laerskool Leierskap
25 Mei Maandag Wat leer Wiskunde my eintlik? Wiskunde
26 Mei Dinsdag Praat as vaardigheid Afrikaans
27 Mei Woensdag A-Z van Robotika en kodering Robotika
28 Mei Donderdag Tuisskool - Hoe help ek my kind? Grondslagfase
29 Mei Vrydag Leierskapontwikkeling in die hoërskool Leierskap
1 Junie Maandag Kan almal Wiskunde doen? Wiskunde
2 Junie Dinsdag Lees is lekker! Afrikaans
3 Junie Woensdag Ons Geskiedenis Sosiale Wetenskappe
4 Junie Donderdag "More klas, welkom terug" Grondslagfase
5 Junie Vrydag Bly groei Leierskap

Skryf in as lid van 'n vakvereniging

Raak deel van 'n groeiende gemeenskap van professionele Afrikaanse onderwysers en kry GROOT AFSLAG op seminare, kongresse en werkswinkels.

Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.