Blog

Groei!

2020-09-04

By die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) word daar met groot opgewondenheid gereël aan ons eerste virtuele kongres: Groei: kweek leerders van die toekoms.

Lees meer...

Uitstekende voorbereiding vir die rekordeksamen

2020-09-04

deur Hendrik de Kock – Wolkskooldosent: Assessering GESTANDAARDISEERDE WISKUNDE-REKORDEKSAMEN VIR 2020 Die Wolkskool, ‘n aanlyn leerplatform van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS), staan die matrieks van 2020 by met ‘n volwaardige Graad 12 Wiskunde-rekordeksamen ter voorbereiding van vanjaar se interne rekordeksamen. Dit dien ook as ‘n uitstekende voorbereiding vir vanjaar se matriekeindeksamen. Die rekordeksamen sal vanaf…

Lees meer...

Agt planne om steeds die skooljaar te red

2020-07-30

Ten spyte van hewige teenkanting en grondige bewyse dat dit nie in die beste belang van skole en leerders is nie, het president Ramaphosa op 23 Julie aangekondig dat openbare skole vanaf 27 Julie tot 24 Augustus 2020 weer sluit. Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het die afgelope paar maande Suid-Afrikaanse onderwys op alle vlakke beskerm…

Lees meer...

Ons kinders word geoffer vir radikale eise

2020-07-24

Kinders is vir radikale onderwysvakbondeise geoffer. Daar is geen navorsing wat wys dat die sluit van skole in die beste belang van die kind is nie. Die teendeel is egter oor en oor bewys. Die vakbonde was eenvoudig roekeloos. Hulle het die land ge’taxi’.  Daar is ʼn direkte verband tussen SADOU se eise en hierdie…

Lees meer...

Zoom-lesse, leerders en jy – 8 wenke

2020-05-31

Aanlyn leer is nuut vir baie leerders en hulle het leiding nodig. Begin elke sessie met iets wat die leerders op hulle gemak laat voel.

Lees meer...

Die Covid-19 eksperiment

2020-05-12

“Ek gee vervolgens ‘n oorsig van my belewenis van die gebeure op onderriggebied tydens inperking, in die vorm van ‘n wetenskaplike verslag – ons is mos nou deel van die eksperiment! Sit agteroor en beleef dit saam met my, die slotsom mag u dalk net verras!”
– Celeste Labuschagne

Lees meer...

Samewerking is die nuwe normaal

2020-05-05

Deur André Badenhorst – Navorser: Wolkskool In ‘n onlangse gesprek gesprek met ‘n kollega kom ons af op die onderwerp van samewerking tussen onderwysers. Een van die gesaghebbendste navorsers oor onderwys, John Hattie, het juis wat hy noem die “kollektiewe effektiwiteit” van onderwysers as die belangrikste faktor wat ‘n impak op leer het geïdentifiseer. Waarom…

Lees meer...

Onderwysers, waarheen nou?

2020-04-28

deur André Badenhorst, Navorser by Die Wolkskool Die korona-krisis sorg vir groot onsekerheid by onderwysers. Leiers sê vir ons dat die wêreld onomkeerbaar verander het. Dit laat verskeie vrae ontstaan: As dinge so eensklaps kan verander, waarin lê ons sekuriteit dan? Boonop is daar onsekerheid oor die toekoms van ons kinders. Leer ons kinders die…

Lees meer...

Kom ons help mekaar

2020-04-06

Beste ouers, onderwysers, ondersteuners en vriende Hierdie is ʼn oproep om “twee hoenders” te skenk. Dis tyd vir helpmekaar. Kom ek verduidelik: Op 7 April 2020 hou die Solidariteit Beweging ʼn helpmekaardag. Die doel is om geld in te samel om mense in maatskaplike nood te help en om kinders te help om steeds te…

Lees meer...

Maak tegnologie onnies ‘n bedreigde spesie?

2020-02-12

deur Celeste Labuschagne, Wolkskool-dosent Die Vierde Industriële Revolusie , Tegnologie en Kunsmatige Intelligensie – gonswoorde van ons tyd. Doemprofete voorspel dat die gebruik van tegnologie en kunsmatige intelligensie die werk van onderwysers gaan oorneem.  In ‘n Artikel oor Kunsmatige Intelligensie en leer deur Karen Hao Aug 2, 2019 getiteld “China has started a grand experiment…

Lees meer...

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skoleondersteuningsentrum.