Blog

Wie doen die dinkwerk in jou klaskamer?

2020-01-21

deur Lampies Lötter: Wolkskool-dosent Het jy al so daaraan gedink? “Wie doen die dinkwerk in jou klaskamer?” Is dit hoofsaaklik jy en leerders moet dan net die reeds verwerkte inligting inneem en dit dan bloot leer vir die eksamen? Of kry die leerders die geleentheid om die werk self te ontdek en daardeur vaardighede aan…

Lees meer...

5 wenke vir huiswerk

2020-01-20

deur Mariesa Candiotes, Wolkskool-dosent Navorsing, toon die belangrikheid dat kinders van ‘n vroeë ouderdom, reeds onafhanklikheid moet aanleer. Daarmee bestaan daar ‘n sterk korrelasie tussen hierdie vaardigheid en kinders wat gemotiveerd is en meer belangstelling toon in hul eie leerervaring tesame met die feit dat kinders se fokus word dus gerig op hul eie leer…

Lees meer...

Oorlewingsgids vir Graad 4-mamma’s – Huiswerk

2020-01-15

deur Hildegard Brummer – Wolkskool-dosent Die groot dag het uiteindelik aangebreek, boetie of sussie moet vandag met graad 4 begin en mamma se hart is maar baie broos. Dit is die begin van ‘n nuwe fase in beide jou en jou kind se lewe en jy is nie mooi seker hoe jy hierdie jaar gaan…

Lees meer...

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skoleondersteuningsentrum.