SOS Ontwerpriglyne

R250,00

Om Afrikaanse onderwys van wêreldgehalte op die langtermyn volhoubaar te maak, ondersteun die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) openbare skole, maar help ook bou aan ’n wêreldklas- onafhanklike skoolstelsel wat tegnologiese oplossings optimaal benut. Die SOS se unieke onderrig-en-leermodel (OLM) vind neerslag in hierdie riglyne vir die beplanning van nuwe skole en die opgradering van bestaande geriewe.

Produkbeskrywing