Glansgeleentheid en hoofdeontbyt

Datum: 27 November 2026
Nominasies is oop: 10 Augustus–10 September 2026

Onnieveerder gee erkenning aan:

Innoverende onderwysers wat nuwe onderrigmetodes toepas, leerdata doelgerig gebruik, beste praktyke deel en die impak van hul onderrig meet.
 
Innoverende skoolhoofde wat ruimte, ondersteuning en geleenthede skep waarbinne onderwysers kan innoveer en professioneel ontwikkel.
 
Die kompetisie is gerig op skole, onderwysers en skoolhoofde wat die SOS se onderrig- en leermodel uitleef en deel van die SOS-lidskoolnetwerk vorm.
 
Nomineer jou onderwyser en skoolhoof. Nominasies sluit op 10 September 2026.