Ons span

Toegewyd aan kwaliteit

Ons span bestaan uit toegewyde professionele persone wat ‘n gedeelde passie het vir onderwys en gemeenskapsontwikkeling. Elkeen bring hul unieke vaardighede en kundigheid om die missie van die SOS uit te voer – om gehalteonderrig vir Afrikaanse leerders landwyd te bevorder. Met jare se ervaring in die onderwysveld, werk ons span onverpoos om oplossings te bied wat bydra tot die sukses van leerders en onderwysers.

Leon Fourie

Uitvoerende hoof

Melanie Buys

Hoof: Ontwikkeling

Valentyn van der Merwe

Hoof: Innovasie

Hugo Vermeulen

Hoof: Opleiding

Sharon Riekert

Administratiewe Beampte

Annelle Robinson

Stelsels: Innovasie

Alida van Rooyen

Operasionele Koördineerder en Projekte

Minét van Wyk

Wolkskool: Administratiewe Beampte

André Badenhorst

Navorser: Onderrig en leer

Chanell Badenhorst

Kurrikulumontwerper

Maryke Bellingan

Onderwysspesialis: Wiskunde

Hildegard Brummer

Onderwysspesialis

Hendrik de Kock

Onderwysspesialis: Assessering

Marietjie Havenga

Onderwysspesialis: VKO

Unine Laas

Onderwysspesialis: VKO en Grondslagfasse

Lampies Lötter

Onderwysspesialis

Jana Terblanche

Onderwysspesialis: Afrikaans

Sarina Prinsloo

Kommunikasiespesialis

Madeleine Swanepoel

Skolebemarker

Ons bou aan môre deur vandag se leerders te bemagtig

Kontak ons

As jy enige vrae het of meer inligting oor die SOS benodig, vul gerus ons kontakvorm in. Ons span is gereed om jou te help en enige navrae so spoedig moontlik te beantwoord. Ons sien uit daarna om saam met jou te werk en die toekoms van Christelike, Afrikaanse onderwys verder te bou.

Teken in op ons nuusbrief