SOS-skenkingsfonds
Bou saam aan die toekoms van Afrikaanse onderwys
Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) staan skole, onderwysers en leerders by met die ondersteuning, opleiding en hulpmiddels wat nodig is om sterk, volhoubare Afrikaanse skoolgemeenskappe te bou.
Ons impak
Met 208 lidskole, 20 netwerkskole en 2 oprigtingskole help die SOS reeds om Afrikaanse onderwys landswyd te versterk.
Jou ondersteuning help om vir elke leerder en onderwyser nuwe geleenthede te skep.
Teken in op ons nuusbrief!!
Kontak ons
As jy enige vrae het of meer inligting oor die SOS benodig, vul gerus ons kontakvorm in. Ons span is gereed om jou te help en enige navrae so spoedig moontlik te beantwoord. Ons sien uit daarna om saam met jou te werk en die toekoms van Christelike, Afrikaanse onderwys verder te bou.