Ons sien uit na die 13de Nasionale SOS-kongres wat in 2025 plaasvind!
Die SOS se jaarlikse Nasionale Kongres bied hope motivering, praktiese hulp en vakgerigte opleidingsessies deur kundige sprekers.
Ongeag al die onderwysuitdagings in SA, sê ons:
Staan op!
Steek kers op by kenners en skuur skouers met kollegas.
Skoolhou sal hierna nooit weer dieselfde wees nie!