Droom groot. Leer slim.
Ontdek ’n nuwe manier van leer met Wolkskool
Wolkskool is ʼn wêreldklas aanlyn leerplatform met meer as 16 000 videolesse, werkkaarte en assesserings in 8 laerskool- en 16 hoërskoolvakke – in Afrikaans.
Leer by die beste
Inhoud is opgestel deur meesteronderwysers
Leer in jou taal
Kry toegang tot videolesse, vraestelle, werkkaarte met memorandums en aanlyn assesserings
Droom groot met SOS en Wolkskool
Wolkskool is ʼn inisiatief van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS), wat deel vorm van die groter Solidariteit Beweging. Hierdie niewinsgewende organisasie streef daarna om gehalteonderrig in Afrikaans te bevorder. Dit bied uitgebreide inhoud wat aansluit by die amptelike KABV-kurrikulum van Suid-Afrika en is gerig op vervlegte leer.
- Videolesse
- Werkkaarte met memorandums
- Assesserings
- Flitskaarte
- Nog vele meer!
Leer in jou taal
Hoëgehalteonderrig in Afrikaans
Leer teen jou eie pas
Ons platform bied videolesse, aanlyn assesserings, werkkaarte, aflaaibare werkboeke, flitskaarte, oefenvraestelle en meer. Hierdie hulpmiddels stel leerders in staat om in hul eie tyd en teen hul eie pas deur die materiaal te werk, wat selfgerigte leer bevorder.
- KABV (CAPS)-belynde inhoud
- Lesse deur meesteronderwysers
- Gebruik dit as ekstra klas
- Toegang tot alle grade
- Ouers bly deurlopend op hoogte
- Onmiddellike terugvoer op assesserings
Blogs
Robotika kweek die probleemoplossers van môre
September 22, 2026
Gauteng-onderwys ‘kan nie meer sy pligte nakom nie’ – ingryping geëis
September 16, 2026
Het kinders verander – of het die wêreld rondom hulle verander?
September 9, 2026
Jou KI-vraestel lyk fantasties. Dis nie noodwendig goeie nuus nie.
September 7, 2026
Laaste kans: Gautengse Gr. 1- en Gr. 8-aansoeke sluit 4 September
September 4, 2026
SOS-vakspesialis se oorwinning plaas Afrikaanse onderwyskundigheid in nasionale kollig
September 1, 2026
Uitnemende Afrikaanse skole as grondslag vir volhoubare Afrikaanse gemeenskappe
August 19, 2026
Die robot het nie ons Afrikaanse taalbeleid gelees nie
August 18, 2026