Bou saam aan die toekoms van Afrikaanse onderwys

Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) staan skole, onderwysers en leerders by met die ondersteuning, opleiding en hulpmiddels wat nodig is om sterk, volhoubare Afrikaanse skoolgemeenskappe te bou.

Ons impak

Met 208 lidskole, 20 netwerkskole en 2 oprigtingskole help die SOS reeds om Afrikaanse onderwys landswyd te versterk.

Raak betrokke

Jou ondersteuning help om vir elke leerder en onderwyser nuwe geleenthede te skep.

Jou bydrae ondersteun SOS in die bou van ’n wêreldklas, onafhanklike skoolstelsel waardeur ons taal, kultuur en waardes kan voortleef

1. Borg ’n leerder, onderwyser of skool.

Gee ’n kind toegang tot gehalteonderrig deur Wolkskool of ondersteun ’n onderwyser se opleiding.

2. Sluit aan as maandelikse skenker.

Jou gereelde bydrae maak volhoubare beplanning en groei moontlik.

3. Nooi jou netwerk of onderneming.

Besighede, trusts en individue kan ’n projek borg of vennoot word.

4. Laat ’n nalatenskap deur ’n bemaking.

Bou ’n blywende erfenis vir Afrikaanse onderwys in jou testament.

Jou skenking
Besonderhede
Payment
Click Donate to complete your donation with PayFast.

Selfstandige fondsbestuur

Vul die vorm in om jou gratis gids af te laai.

Selfstandige fondsbestuur

Riglyne vir registrasie van onafhanklike skole

Vul die vorm in om jou gratis gids af te laai.

Riglyne vir registrasie van onafhanklike skole

Elektroniese
fondsoordrag

Vir skenkings bo R50 000, vra ons asseblief dat u dit elektronies oorbetaal. Gebruik gerus die verskafde bankbesonderhede.

BANK:

FNB

REKENING #:

62897317436

TAK #:

210554

VERWYSING:

Selfoonnommer

Het jy geweet? Die Skole Skenkingsfonds het die status van ’n Openbare Weldaadsorganisasie (OWO), en jou bydrae of skenking kwalifiseer vir ’n Artikel 18A-belastingverminderingsertifikaat.