Blog

Podvoeding S01E05: Plaaslik geanker, maar vir die hele wêreld toegerus

Gespreksleier: Johan Koekemoer

Gespreksgenoot: Flip Buys

Voorsitter van die Solidariteit Beweging
Luister ook na ons ander episodes

Redenaars, koor, rugby en sokkie is nie wat Afrikaanse skole uniek en onmisbaar maak nie. Tog is daar wel ʼn soort “iets” in sommige skole wat hulle uniek maak en dit is veel dieper as net die aktiwiteite van ʼn skool.

Daardie “iets” is Afrikaners se kultuur. Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, gesels in hierdie episode oor die groter prentjie van ons skole se kultuur.

Skakel na Maroela Media-artikel: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/ouerskap/luister-plaaslik-geanker-maar-vir-die-hele-wereld-toegerus/

Johan is bygestaan deur Charlotte Fourie en André Badenhorst

Luister na Podvoeding op die al die groot platforms

Teken in op ons nuusbrief