SOS Leesgids

R250,00

As lees met begrip nie doeltreffend ontwikkel word nie, word dit ’n lewenslange struikelblok. Dit is alombekend dat swak leesvaardighede en woordeskat in die onderrigtaal, die vordering in ander vakke belemmer. Van alle opsies om die Afrikaanse onderwyslandskap te verbeter, is verbeterde leesvermoë by leerders die mees haalbare, maar dan moet alle rolspelers inkoop om lees met begrip en leesvlotheid te verbeter.

Produkbeskrywing