SOS Wiskundegids

R250,00

Dié gids behoort in die geheel deur ouers, kleuterskool-, graad R- en skoolonderwysers bestudeer te word. Ouers en opvoeders, wat by kinders se ontwikkeling in die Voorvaardigheidsfase (0 tot 6 jaar) betrokke is, behoort kennis te neem van watter rol hulle in die voorbereiding van individue se Wiskunde-ontwikkeling vanaf 7 tot 18 jaar speel. Indien leerders ’n Wiskunde-agterstand aan die begin van ’n nuwe fase toon, behoort die nodige remediëring toegepas te word voordat daar op elke vorige fase se Wiskunde-aktwiteite voortgebou kan word.

Produkbeskrywing