Die doel van die Skoleondersteuningsentrum se Praktiese Gids vir Summatiewe Assessering is om onderwysers leiding te gee om die assesseringsproses, van beplanning tot rapportering, te bestuur. Die gids is opgedeel in vier dele.