Skoolstelsel beskerm onderpresteerders, eerder as om prestasie te beloon

Die Departement van Basiese Onderwys se 2017/2018 moniteringsverslag van openbare skole is pas bekendgemaak. Minister Angie Motshekga erken Suid-Afrika se skoolstelsel is siek – en 10% van onderwysers skynbaar ook. ’n Onlangse verslag deur die Internasionale Monetêre Fonds belig ook die ellendige toestand van onderwys in die meerderheid openbare skole in die land. ’n Hoë […]