Gesprek met James Kemp van PtaFM oor plasings in Gautengse skole

Melanie Buys, hoof van ontwikkeling aan die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het Donderdagoggend met James Kemp gesels oor die probleem met plasings in Gautengse skole en hoe dit Afrikaanse skole raak. Hier is als wat jy moet weet oor die syfers, die politiek en Afrikaanse skole se regte: Hoeveel leerlinge moet nog geplaas word? Die departement het […]