fbpx

ONS SKEP HOOP

slogo

Saint George's Hotel, Centurion

11 - 13 Junie 2019

11 Junie 2019 - LEIERSKAP IN ONDERWYS

Spesiaal vir bestuurslede en skoolbeheerliggame.

12 & 13 Junie 2019 - UITNEMENDHEID IN ONDERWYS

Bekende hoofsprekers en meer as 120 wegbreeksessies in Wiskunde,
Afrikaans Huistaal, Grondslagfase, Wetenskappe, Rekeningkunde,
Besigheidstudies, Pedagogiek, Ontwikkeling en Bestuur

Bankbesonderhede:

Skoleondersteuningsentrum (SOS)

FNB

Rekeningnommer: 62794628548

Takkode: 210554

Kostes vir lede

Volle kongresfooi (3 dae) - R 2 700

Leierskap in Onderwys (1 dag) - R1 200

Uitnemendheid in Onderwys (2 dae) - R 1 800

Uitnemendheid in Onderwys (1 dag) R 1 000

Uitnemendheid in die Onderwys (½ dag) R 600

Kostes vir nie-lede

Volle kongresfooi (3 dae) - R 3 200

Leierskap in Onderwys (1 dag) - R1 450

Uitnemendheid in Onderwys (2 dae) - R 2 300

Uitnemendheid in Onderwys (1 dag) R 1 250

Uitnemendheid in die Onderwys (½ dag) R 800

Indien u belangstel om aan te sluit by een van ons vakvereningings, kontak Colette Scott deur 'n e-pos te stuur na admin@skole.co.za

Dié kongres beloof om u persoonlik te verryk,
u denke te verruim en u toe te rus om die onderwysuitdagings van vandag

HOOPVOL SAAM MET ONS AAN TE PAK.