Waaroor mense aan die einde spyt is, is dat hulle nie hulle drome verwesenlik het nie.
Hoe wil jy hê moet jou lewe lyk? Net jy kan dit verander!
Die nommer een ding waaroor mense aan die einde spyt is, is dat hulle nie voluit daarvoor gegaan het om hulle drome te verwesenlik nie, maar aanhou verskonings maak het. Dit is waarom slegs 5% van mense ooit regtig vervulling in hulle lewe ervaar.
Wil jy graag deel wees van hierdie 5%? Of gaan jy eerder deel wees van die 95% wat aan die einde van hulle lewe sal sê: “As ek maar …”?
Kaartjie-opsies is beskikbaar vir die KAAP én PRETORIA.
+
As jy nie die EkwilEkkanEksal-konferensie in persoon kan bywoon nie, kan jy registreer om toegang tot die video- en oudio-opnames te kry om op jou eie tyd te kyk of te luister.
SPREKERS – KAAP
Melinda Bam
Voormalige Mej SA en motiveringspreker
As iemand vir jou sê dat jou droom mal is …
Lucia Dramat
Lewensafrigter en motiveringspreker
Drome is goed, om ‘n doener te wees nog beter!
Werner en Natasha Fourie
Stigter en groepsbestuurder van Bril
Die beste van tye, die slegste van tye (ook in besigheid)
Dr Johan Beukes
Lewens- en leierskapsafrigter
Lyk jou droom te groot? Hoe om dit deur te dink …
Saterdag 2 Maart, 9:00-13:00 – Vredelust Gemeente
SPREKERS – PRETORIA
Melinda Bam
Voormalige Mej SA en motiveringspreker
As iemand vir jou sê dat jou droom mal is …
Lynette Beer
Skrywer en motiveringspreker
Om ‘n droomsoeker én ‘n doener te wees!
Geo en PJ Botha
Finansiële adviseurs en TV-aanbieders
Kry selfvertroue en glo in jouself (ook finansieel)
Dr Gustav Gous
Lewens- en besigheidsafrigter
Lyk dit buite jou bereik? Jy kan! Hier is hóé …
Saterdag 9 Maart, 9:00-13:00, Moreleta Kerk, Moreletapark
Kliek op https://voelgoed.co.za/ekwilekkaneksal/ om jou plek te bespreek.
Kaartjies kos R200 R149 per persoon of R600 R387 vir 3 persone
As jy nie die EkwilEkkanEksal-konferensie in persoon kan bywoon nie, kan jy registreer om toegang tot die video- en oudio-opnames te kry om op jou eie tyd te kyk of te luister.
Met trots geborg deur Die Wolkskool – verbeter akademiese prestasie, enige tyd, enige plek.