Nasionale Kongres
2026
Nasionale Kongres
Dankie dat jy die 14de SOS-Nasionale Kongres bygewoon het!
Dit was vir ons ’n voorreg om jou by vanjaar se kongres te verwelkom en saam nuwe moed, kennis en inspirasie vir die klaskamer te deel.
Hou hierdie spasie dop vir die bekendstelling van die 2027 SOS-Nasionale Kongres se datum, sodat jy vroegtydig jou plek by hierdie uitnemende byeenkoms kan verseker.
Ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom!