Wat bied die SOS aan gemeenskapsentrepreneurs

Brugbouers in die gemeenskap

Gemeenskapsentrepreneurs ken die hart van hul gemeenskap – hulle verstaan die behoeftes, uitdagings en potensiaal van die mense om hulle. Hierdie entrepreneurs het die unieke vermoë om mense te mobiliseer en verandering te inspireer, wat ‘n werklike verskil in hul omgewing maak.

Selfstandige skole

Planne, stelsels en ondersteuning aan gemeenskappe

Kurrikulumaanbod

‘n Onderrig- en Leermodel wat voortbou op die bestaande skoolstelsel

Selfstandige fondsbestuur

Meer gemeenskap en minder staat

Ondersteuning wat saak maak

By SOS glo ons aan die krag van gemeenskapsleierskap. Daarom ondersteun ons gemeenskapsentrepreneurs met die nodige kennis, opleiding en hulpbronne wat hulle nodig het. Ons bied:

Suksesvolle entrepreneurs weet: jy groei nie net jou besigheid nie, jy bou jou gemeenskap.

Kontak ons

As jy enige vrae het of meer inligting oor die SOS benodig, vul gerus ons kontakvorm in. Ons span is gereed om jou te help en enige navrae so spoedig moontlik te beantwoord. Ons sien uit daarna om saam met jou te werk en die toekoms van Christelike, Afrikaanse onderwys verder te bou.

Teken in op ons nuusbrief