fbpx

Registreer hier vir Gratis toegang tot Die Wolkskool

Copy of GRATIS 18

BELANGRIKE AANKONDINGING: Alle leerders kan Die Wolkskool GRATIS gebruik tot 30 Junie 2020

Is jy op soek na gehalte ekstraklasse vir Graad 4 tot 12? Teken nou in en kry een maand gratis toegang tot n nuwe generasie leerplatform vir leerders  in vakke soos Wiskunde, Wetenskap, en Afrikaans Huistaal – gebaseer op die KABV-kurrikulum, in Afrikaans, alles teen ’n fraksie van die koste wat ekstraklasse sou kos.

Vir ‘n beperkte tyd kan jy gratis toegang kry tot Die Wolkskool. Hier volg die eenvoudige stappe wat jy moet volg (onthou om Google chrome te gebruik).

Die volgende stappe is is nodig om in te teken (ignoreer die gedeelstes waar koepon of betaling ter sprake is):

  • Gaan na www.wolkskool.co.za
  • Klik op Teken in
  • Klik op Registreer
  • Voltooi die nodige velde
    (Let wel: die wagwoord moet ten minste 8 karakters bevat en moet ten minste 1 hoofletter, 1 spesiale karakter en 1 nommer bevat) – jy vul JOU KIND se besonderhede in behalwe vir die e-posadres, daar kan jy jou eie e-posadres gebruik indien jou kind nie een het nie.
  • By “kies asseblief jou rol” kies jy “leerder” en klik dan op “Skep rekening”
  • Gaan nou aan die linkerkant van die skerm na: Klaskamers
  • By Klaskamers kies: “OnsSkool”
  • Kies nou jou graad BV. “Graad 4”
  • Kies nou “Sluit aan”
    [TOT 30 JUNIE 2020 IS DIE INSKRYWING TOT HIER TOE AFGEHANDEL. DAARNA MOET DIE VOLGENDE STAPPE GEDOEN WORD]
  • Kies nou: “Betaal met koepon” en klik op “Gaan voort”
  • Sleutel die kode in waar daar staan KOEPON (Die koeponkode is: GRATIS)
  • ‘n Boodskap sal nou op kom wat sê dat jy niks hoef te betaal nie, klik nou op “Gaan voort”
  • Die sisteem sal jou nou terugneem na die Tuisskerm waar die graad wat jy gekies het se vakke sal verskyn.
  • Wanneer jy nou by die vak ingaan sal jy toegang kry tot al die inhoud wat reeds gelaai is vir daardie spesifieke vak.

Vir meer inligting of vir hulp stuur gerus ‘n e-pos na [email protected].


Kry HIER verdere antwoorde oor registrasie, hoe om in te skryf, vakkeuses, grade, voordele, koste en betalingsopsies vir Die Wolkskool.


Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
[gravityform id=36 title=false description=false ajax=true tabindex=49]


Tags


Lees meer...