Die waarde van hardoplees vir kinders in die Grondslagfase

Hardoplees vir kinders in die Grondslagfase is een van die kragtigste maniere om vir hulle ‘n liefde vir lees te kweek en ‘n stewige grondslag vir toekomstige leer te lê. In hierdie vormende jare (Graad R tot Graad 3) ontwikkel kinders se taalvaardighede, luisterbegrip en kognitiewe vermoëns vinnig. Hardoplees speel ‘n deurslaggewende rol in hierdie […]
Storielees tuis

Kinders word geweldig bevoordeel wanneer hul ouers daagliks vir hulle stories lees.
Die transformasie van taalvaardighede deur lees

As jy wil weet waarom lees so belangrik is, kan jy net na die transformasie van taalvaardighede te kyk wat dit kan bewerkstellig.
Die belangrikheid van lees vir ons jeug

Akademia het onlangs ʼn Afrikaanse pret-aktiwiteitsboek vir kinders bekendgestel wat baie maklik bekombaar is en gemik is op die graad 4-7-mark.
Die dodelikste donuts in die heelal

Jeugromans met (GRATIS) leesgidse Die dodelikste donuts in die heelal deur Cecilia Steyn en Johann Strauss Wynand se ma is nou wel ‘n superheldin met supersoniese, superheldin tekkies, maar dit beteken niks in hulle kombuis nie. Sy wil sowaar haar aaklige groen muffins vir die skool se jaarlikse koekverkoping bak! Maar Wynand maak ‘n ander […]
Leesgeletterdheid bepalend vir mens- én nasiewees

Lees is die grondslag waarop individue hulle persoonlike en sosiale identiteite ontwikkel. Dít is wat hulle in staat stel om hulle omgewing te verstaan (Leesgids vir ʼn gestruktureerde leesstrategie, SOS/AON, bl 9). Om leesgeletterdheidsdoelwitte te bereik verg dus ’n strategiese, holistiese benadering deur sowel die formele onderwyssektor as ouers.
Leesgids ten doel om leesvlotheid binne een geslag te verbeter

Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het Vrydag ʼn omvattende Leesgids bekendgestel om te help met die enorme agterstand wat Suid-Afrikaanse leerders op hierdie terrein ondervind. Hierdie gids is spesifiek ontwikkel om onderwysers, skole en ander belanghebbendes te ondersteun om leesbegrip te verbeter.
Maak jou kind lief vir lees

Die grendeltyd is die ideale tyd om jou kind lief te maak vir lees. Die Skoleondersteuningsentrum (SOS), wys jou hoe. ’n Liefde vir lees kan meebring dat jou kind “‘n duisend lewens leef voordat hy sterf”…wat maar eintlik beteken dat lees ’n kind se verbeeldingswêreld stimuleer en hom die geleentheid gee om enigiets oor alles […]