Geskiedenis moet begrip skep, nie ideologie verkondig

deur Melanie Buys Hoof van Ontwikkeling: SOS   Die Departement van Basiese Onderwys (DBO) het op 20 Maart 2026 ’n hersiene Geskiedenis-kurrikulum vir openbare kommentaar bekendgemaak. Hierdie stap volg op vorige pogings om Geskiedenis as verpligte vak vir Graad 10–12 in te stel. Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) ondersteun in beginsel ’n sterker fokus op Suid-Afrikaanse […]

Geskiedenis anderkant apartheid

Skoolgeskiedenis wat leerders die geleentheid ontneem om aan verskillende historiese invalshoeke blootgestel te word, om eie standpunte te formuleer en ’n genuanseerde kritiek daaroor te ontwikkel dra niks by tot politieke en kulturele volwasse debatvoering nie.