KI in skole: Die gesprek is groter as een organisasie, een beleid of een hulpmiddel

Deur Melanie Kroukamp Onderwysspesialis: Robotika/Kodering & KI As iemand wat daagliks met skole, onderwysers en leiers oor KI werk, probeer ek doelbewus luister na wat in die breër onderwyslandskap gesê word — nie omdat enige enkele persoon of organisasie al die antwoorde het nie, maar omdat hierdie gesprek te belangrik is om in silo’s gevoer […]

Nagraadse Diploma in Skoolleierskap en -bestuur – Só versterk Akademia die onderwyssektor

Die belangrikheid van én behoefte aan effektiewe onderwysleierskap en bestuursopleiding binne die Suid-Afrikaanse onderwyskonteks is van toenemende belang. Akademia, in antwoord op dié nasionale prioriteitsfokus, het met die ingang van Maart 2025 ʼn splinternuwe Nagraadse Diploma in Skoolleierskap en -bestuur begin aanbied. Dié nuwe program het die Fakulteit Opvoedkunde se bestaande programaanbod verder verbreed. Hierdie […]

Skoolleierskap wat ‘n blink toekoms verseker

Deur Celeste Labuschagne Onderwysspesialist: Wetenskap en Robotika Tradisionele skoolleierskap, veral in Suid-Afrika se openbare skole, is nog altyd baie burokraties. Volgens tradisie het ‘n skool ’n hoof wat saam met die skoolbestuur die septer swaai en die onderwysers moet reëls en beleide nakom sonder om vrae te vra. Streng voorskrifte word vanaf departementele amptenare  afgewentel […]