Skole: Die spilpunt van gemeenskappe

Valentyn van der Merwe Wat gebeur met ’n gemeenskap wanneer sy skool verswak? En daarteenoor, wat gebeur wanneer daardie skool floreer? Hierdie vrae is nie teoreties nie. Dit is prakties. Dit is tasbaar. In baie dorpe en woonbuurte regoor Suid-Afrika sien ons daagliks hierdie antwoord voor ons uitspeel. Ek woon my hele lewe lank in […]

Kultuur is ’n skool se sterkste bemarkingsboodskap (2/4)

Meer as ’n logo: Bou ’n skoolhandelsmerk wat mense vertrou ’n Vierdelige reeks oor waardes, kultuur, gemeenskap, kommunikasie en strategieseskoolbemarking Dr. Leandie Bräsler In die eerste blog van hierdie reeks het ons gekyk na die gedagte dat ’n skool se handelsmerk nie by ’n logo, slagspreuk of advertensie begin nie. Dit begin by identiteit en […]

As jy kultuur soek, begin by ’n skool

deur Sarina Prinsloo Dis snaaks hoe mense altyd dink jy gaan kultuur kry in ’n museum of in ou boeke agter glas. As jy egter mooi daaroor dink, begin kultuur nie by ’n klipplaat of ’n standbeeld nie. Dit begin waar kinders leer. In ’n klaskamer. Op ’n stoeltjie met ’n potlood of boek in […]

Teken in op ons nuusbrief