Welkom in die klaskamer van 2026: ’n Oorlewingsgids vir die nuwe “Onnie”

deur Sarina Prinsloo Jan 2025 Dit is 2026 en jy staan op die drumpel van jou splinternuwe loopbaan as onderwyser! Jy kan nie wag om jou lewenslange roeping te vervul nie. As ʼn gebore onderwyser is al wat jy wil doen om kinders te inspireer. Jy kom gewapen met die nuutste teorieë van die universiteit en ’n […]
Matriekuitslae: Wanneer wag swaar weeg

deur Sarina Prinsloo Normale emosies in die wagtyd Die tyd ná die laaste matriekeksamen is ’n emosionele mengelmoes: verligting, opgewondenheid, onsekerheid, ’n groot dosis angs en soms ’n gevoel van leegheid. Dit is normaal om oorweldig te voel, dis immers die einde van ’n groot lewenshoofstuk. Baie matrikulante ervaar ook ’n gevoel van “tussen-in […]
Barrett’s Taxonomy Made Practical

By Anke Pieterse Subject Specialist for English First Additional Language If you’ve ever stared at a blank page trying to set meaningful literature or comprehension questions, you’re not alone. We all want to design assessments that develop our learners — not just test if they can copy and paste from a passage or poem. That’s […]
Stoele wat stories vertel 🪑

deur Melanie Kroukamp Onderwysspesialis: Robotika/Kodering en KI Ek het al gesien hoe ’n eenvoudige skuif van ’n stoel die wêreld kan verander. Nee, regtig. Juffrou Lerina se Graad 5’s sit gewoonlik in netjiese rye. Net die volgende dag skuif sy hulle in groepies. Die energie was dadelik anders — van afwesig na aktief; minder doelloos, […]
Van Vloermoer tot Flitsgedagte 💡

deur Melanie Kroukamp Onderwysspesialis: Robotika/Kodering en KI My reis saam met slim KI-masjiene (en dom foute) Ek het besluit om hierdie keer iets anders te doen. Nie nog ’n ernstige stuk oor Kunsmatige Intelligensie nie — maar ’n flitsgedagte.’n Klein “aha!”-oomblik… ’n vonkie van insig. Die soort wat iets aan die brand steek in jou […]
Onderwysers en geestesgesondheid in Suid-Afrika

deur Sarina Prinsloo Kommunikasiespesialis: SOS Meer as die helfte van Suid-Afrikaanse onderwysers oorweeg om die beroep te verlaat – nie weens salaris nie, maar oor uitputting, angs en ’n groeiende gevoel van moedeloosheid (Mail & Guardian, 2025). Ná jare van pandemiese ontwrigting, toenemende tegnologiese druk en eindelose administratiewe take, bevind baie opvoeders hulself in ’n […]
Vroeë jare bepaal kinders se toekoms

deur Marietjie Havenga Vroeëkinderontwikkelingspesialis Die jongste Thrive by Five-verslag herinner Suid-Afrika opnuut dat die eerste vyf jaar van ’n kind se lewe die fondasie lê vir leer, ontwikkeling en uiteindelike lewensukses. Wanneer ons in vroeëkinderontwikkeling belê, bou ons nie net sterker leerders nie, maar ook sterker gesinne, gemeenskappe en ’n sterker samelewing. Kernbevindinge uit […]
Van papier tot pixels – Geletterdheid in ’n digitale era
deur Melanie Kroukamp Onderwysspesialis: Robotika/Kodering en KI Elke jaar op 8 September herinner Internasionale Geletterheidsdag ons dat lees die sleutel is wat ál die ander deure van leer oopsluit. In Suid-Afrika is daardie sleutel egter vir miljoene kinders verlore: Die PIRLS-verslag van 2021 wys dat net 19% van Graad 4-leerders kan lees vir betekenis in […]
Vyf wenke om jou Fisiese Wetenskappe-onderrig te verskerp

deur Quinton Meades Vakspesialis: Fisiese Wetenskappe Om as jong Fisiese Wetenskappe-onderwyser jou voete te vind, kan soms oorweldigend voel. Jy mag dalk die inhoud goed ken, maar die vraag bly: kan jy dit op ’n duidelike manier oordra, en kan jy leerders se vrae met selfvertroue hanteer? Ongelukkig word jou sukses gemeet aan jou leerders […]
SOS-lidskole: Die waardeaanbod wat werk

Deur die eeue heen is die onderwysmilieu blootgestel aan vele uitdagings. In die lig van die huidige druk en onsekerheid, veral met die nuwe wysigings en riglyne rondom die BELA-wetgewing, ervaar skole regoor die land die rippeleffek daarvan – op gemeenskappe én die breër onderwyslandskap in Suid-Afrika. Ongetwyfeld tref hierdie onsekerheid Afrikaanse enkelmediumskole die hardste. […]